Over the years Moeggesukkel has been approached by the media to share out story.
We live in a world where the media plays a crucial role in shaping opinions and creating awareness. I want to challenge media houses to ask themselves: How can we use our power and influence to make the world a better place? How can we share stories that inspire people to take action and change the lives of others? Let's work together to start a movement of kindness and caring in our communities, using our media channels to spread this message to the world
In 29 kamers op die perseel van die Moeggesukkel-huis in Centurion woon daar altesame 60 mense wat van 'n lewe op straat gered en 'n nuwe heenkome gebied is; en elkeen het sy eie, moeilike storie van hoe hy hier beland het.
Herman het in Mei 2022 sy werk verloor. Hy is verloof en huur ‘n woonstelletjie naby Zambezi. Hy het werk gesoek en nie werk gekry nie, en omdat hy as man wil voorsien het hy besluit om iets te doen. Hy het sy trots in sy sak gesteek en besluit om by die verkeerslig waar ons hom gekry het elke dag springmielies te verkoop. GROOTfm 90.5 het hom, en vir Jacques Papenfus van Moeggesukkel genooi om by hulle te kom kuier.
eNuus het Moeggesukkel, 'n sentrum besoek waar bedelaars hulle verslawing probeer afskud.
Die ontstaan van Moeggesukkel is geïnspireer deur die hartroerende storie van Jacques Papenfus
Subscribe to our mailing list